Sunday, August 24, 2008

Craven week









Vertrek op, Vrydag 4 Julie 2008 na Pretoria om die Cravenweek by te woon vanaf Maandag 7 Julie tot Saterdag 12 Julie by Affies Hoerskool. (Langsaan die bekende Loftus Versveld).

Hier is enkele fotos, o.a. ook van die Uniegebou.

No comments: