Onderwysers moet ten alle tye gerespekteer word. Sommige leerders of mense dink hulle behaal sukses in die lewe deurdat hulle hul werk leer en ken…… MAAR vergeet dat die onderwysers die persone is wat vir ons daardie werk en opdragte moontlik maak. Hoe sou die lewe gewees het sonder onderwysers? Soos die mense mos altyd se wat is ‘n huis sonder ‘n moeder?? So
As daar nie onderwysers was nie waar sou ons wysheid vandaan gekom het? En waar sou die “dokters, prokureurs en polisiemanne’’ vandaan gekom het? Want jy moet immers gematriekuleer wees om aan daardie beroepe te voldoen.
So ek dink onderwysers moet baie meer gerespekteer word WANT Hulle is die rede dat daar soveel suksesse bereik en behaal word in hierdie wêreld.
Sereh Kayser (Graad 11)
No comments:
Post a Comment