Sunday, August 24, 2008

School visits


There is talk, that Mr. Y. Kudiyarov, the teacher seconded to EMDC Cape Winelands, makes a very special provision on his program for Ashton Secondary to visit his Computer Applications Technology colleague Mr. H. Prins. On the photo, you can see the Curriculum Adviser leaving the school in a government vehicle.

Vorentoe



Die ou tradisie van die sop-kombuis by die skool word net vorentoe gevat deur die span van toegewyde kollegas.

Plek vir groei


Ou matrikulante van 2007 op proef.

ABSA borgskap


Oud leerder Abè Baardman, konsultant by ABSA, skenk vir ons o.19A rugby span 22 T-hemde, waterbottels en pette. Hier ontvang die kaptein, Dean Carolus, die skenking vanaf Mnr. Conradie.

VRL

Ons VRL-motiveringsessie het meegebring dat verskeie projekte deur hulle van stapel gestuur is o.a. fotos neem van skool aktiwiteite en die aanbring daarvan op ons foto-panele in die administrasie-kompleks, behulpsaam wees met die bediening van sop gedurende tweede pouses asook met terreindiens gedurende pouses, ens.

Sangmiddag





Op, Sondag 20 Julie 2008 bied ons skool ‘n sangmiddag te Ashton VGK-saal om 17h00. Verskeie plaaslike kore tree tydens hierdie geleentheid op waarvan die meeste lede alma maters is. Ons opregte dank en waardering aan almal wat bygedra het tot die sukses van hierdie funksie.